Ka-tjieng!

RRRADIO  |  Podcast , ±25 min episodes every 1 week, 3 days  |  Broadcast schedule  | 
Moenie dat jou geldsake jou slapelose nagte gee nie! In hierdie reeks help ons deurwinterde joernalis Anet Schoeman en ʼn span kenners jou om sin te maak van al die finansiële slaggate wat op jou pad mag kom. Elke episode takel ‘n spesifieke tema wat elke besige vrou se lewe raak. Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Player.fm

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Pocket Casts

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
06
MAR

Episode 11: Hoeveel sakgeld moet jou jonger kind kry? Met Lizl Budhram

Onthou jy hoe opgewonde jy was oor jou eerste spaarbussie? En daai sakgeldjie wat soos ‘n fortuin gevoel het. Lizl Budram, hoof van advies by Old Mutual sê jy moet jong kinders van vroeg af die waarde van spaar leer om gesonde spaargewoontes te vestig. 21 sekondes.

Kontakdetails:
Lizl Budhram Hoof van Advies Old Mutual
LBudhram@oldmutual.com
www.oldmutual.co.za
24
FEB

Ka-tjieng, Seisoen 2: VOORSKOU

Vroeg begin is half gewin vir jou kinders en geldsake. Anet Schoeman praat met kenners oor alles wat jy jou kinders, tieners en jong volwassenes oor geld moet leer om hul finansieel verantwoordelik en paraat te maak. Nuwe episodes word elke tweede Vrydagoggend vanaf 6 Maart vrygestel.
21
FEB

Lam in Wolfsklere: VOORSKOU

In die vervolgverhaal geskryf deur Bernette Bergenthuin, stel Elma Postma ons bekend aan Amie Kühn. Amie se lewe is perfek – sy woon in die mooie Kaap, sy is mal oor haar werk as prokureur en sy gaan uit met die aantreklike Gerhard Vosloo. Maar die perfekte prentjie val vinnig uit mekaar toe sy besef dat sy en Gerhard nie heeltemal dieselfde oor mekaar voel nie. Sy vlug terug na haar tuisdorp, Bloemfontein en die poppe begin behoorlik dans. Tussen haar overbearing ma, feministiese beste vriendin en die enigmatiese Advokaat Caro Marx weet sy nie aldag wie is lammers en wie is wolwe nie. Nuwe episodes word vanaf 27 Februarie, elke Donderdagoggend vrygestel.
19
FEB

Tussen Ons 3: VOORSKOU

In die derde seisoen van ons gewilde welwees-reeks, gesels Mariette Snyman met verskeie kenners oor hoe jy kan help wanneer ‘n krisis jou vriendin, lewensmaat, kind, ouers of iemand na aan jou tref. Wat moet jy doen, wat moet jy liewer nie doen nie, en hoe behou jy jou emosionele balans? Nuwe episodes word elke Dinsdagoggend vanaf 25 Februarie vrygestel.
07
FEB

Episode 9: Hoe verseker jy jou minderjarige kinders se geld as jou man na jou afsterwe weer trou? Met Lesley Coetzee

Ons gesels oor testamentêre of nadoodse trusts. Dis ‘n klousule wat jy in jou testament sit met instruksies om ‘n trust na jou dood te registreer sodat jou bates na jou afterwe bestuur kan word. Dis kan wees om te voorsien vir ‘n weduwee , minderjarige kinders of familielede wat liggaamlike of geestelike beperkinge het.

Lesley Coetzee, hoof van nasionale verkope en verspreiding by Capital Legacy, 087 352 2800, www.capitallegacy.co.za
24
JAN

Episode 8: Wie kyk na jou minderjarige kinders se geld as jy sterf? Met Lesley Coetzee

Hoe maak jy seker dat jou kinders finansieel versorg is en dat die beskikbare fondse korrek bestuur word? Kinders onder 18 kan nie erf nie en daarom is dit belangrik om voorsienning vir ‘n testamentêre trust te maak indien jy sterf terwyl jou kinders minderjarig is.

Lesley Coetzee, hoof van nasionale verkope en verspreiding by Capital Legacy, 087 352 2800, www.capitallegacy.co.za

17 episodes

« Back 1—12 More »