Dans met die rooi rok

RRRADIO  |  Series , ±23 min episodes total time 8 hr 51 min  |  Broadcast schedule  | 
In dié spanningsvolle vervolgverhaal, geskryf deur Martie Swanepoel, stel die bekende aktrise en TV-aanbieder Bettie Kemp jou aan Amelie du Raan voor. Nadat sy uit haar stresvolle werk en aftakelende huwelik gestap het, trek Amelie en haar kinders na ʼn vervalle ou huis op die platteland. Hier maak sy kennis met die spoke van die verlede. Veral met die vrou wat glo saans met haar rooi rok deur haar tuin met die blou windklingels dans ...
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Mart-Marie Snyman. South Africa Fiction · Drama

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Player.fm

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Pocket Casts

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
00

Dans met die rooi rok: VOORSKOU

In dié spanningsvolle vervolgverhaal, geskryf deur Martie Swanepoel, stel die bekende aktrise en TV-aanbieder Bettie Kemp jou aan Amelie du Raan voor. Nadat sy uit haar stresvolle werk en aftakelende huwelik gestap het, trek Amelie en haar kinders na ʼn vervalle ou huis op die platteland. Hier maak sy kennis met die spoke van die verlede. Veral met die vrou wat glo saans met haar rooi rok deur haar tuin met die blou windklingels dans ...Die eerste episode van Dans met die rooi rok word op 10 Oktober uitgesaai.
01

Episode 1: Blou windklingels

“Dis Mon Abri. Die plek staan jare al leeg. Niemand wil dit koop nie. Glo my, ek probeer al jare. Dit het aan ’n Franse kluisenaar behoort en almal op die dorp glo die ou vrou spook steeds hier."
02

Episode 2 : Sonde met die bure

“Daai mal ou Franse vrou gaan julle nie rus gee nie. Sy gaan julle vinnig uit haar huis jaag! Sy gaan elke aand met haar rooi rok in julle tuin dans. Net na middernag. Julle sal sien.”
03

Episode 3: Die dubbelganger

’n Koue rilling streel teen Amelie se nek af. Sy dink eers sy verbeel haar, maar dan voel sy dit weer. Sy kyk na die kinders. Nie een van hulle kom dit agter nie...
05

Episode 5: Die buffel

Amelie weet dit is haar plig as ouer om die kinders te kalmeer al bewe sy self. Die tweede kermgekuid wat deur die huis trek, bevestig aan haar dat dit nie ’n kat is nie.
06

Episode 6: Wolf in skaapklere

Amelie voel Phillip se asem in haar nek en haar handpalms sweet teen die relings van die leer. Sy weet sy ly nie aan hoogtevrees nie en skryf die bewing in haar binneste aan skok toe.
07

Episode 7: Die rooi rok

Tant Celia lig die sluier om Amelia se tragiese omstandighede: “Jy moet versigtig wees, my kind. Moenie seerkry nie. Moenie dat Amelia se storie jou ook seermaak nie. Dis genoeg dat een Groenewald-man ’n vrou se lewe in hartseer gedompel het.”
09

Episode 8: Ouma Alett se geheim

Amelie kan nou verstaan dat die Groenewalds haar juis oor haar verbintenis met Amelia uit Mon Abri probeer wou verjaag, maar dit maak steeds nie vir haar sin hoekom hulle vorige moontlike kopers ook wou afskrik nie. Daar moet ’n rede wees hoekom die Groenewalds nie wou hê iemand moet in Mon Abri bly nie.
09

Episode 9: Die briewe

Amelie staal haar solank om met Adrien Marceaux oor die weg te kom. Iets aan sy gedrag laat haar net vermoed dat hulle koppe gaan stamp en dat hy arrogant is.
10

Episode 10: Die erfporsie

Die omstandighede van Phil se dood begin al meer by Amelie spook. Een van die inskrywings op die slaapkamermuur het die saadjie van nuuskierigheid by haar geplant.
11

Episode 11: Franse gasvryheid

Dit voel vir Amelie of eindelose winterlandskappe voor haar verbyvlieg voor die imposante hekke van Le Crotoy voor hulle opdoem. Hulle kronkel deur wingerde tot die wit chateau in die mistigheid sigbaar word.

23 episodes

« Back 1—12 More »