Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
22
JAN
11pm

Slange kan dalk meer gereeld rond beweeg.

Met die warmer temperature en reën wat in groot gedeeltes van die land voorkom is die kanse daar dat slange meer gereeld sal rond beweeg. Francois Theart ‘n navorser by die Namibiese Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie is ‘n kundige oor slange en sluit by ons aan:
22
JAN
11pm

Veediefstal neem oor die afgelope feesseisoen af in Suid Afrika.

Die Suid Afrikaanse Veediefstalvoorkomingsforum het ‘n algemene tendens oor die afgelope jare bevestig en dit is dat daar ‘n toename in veediefstal is tydens die feesseisoen. Verbasend was dit hierdie afgelope fees seisoen nie die geval nie, met ‘n merkwaardige afname . Willie Clack voorsitter van die forum is ons gas:
22
JAN
12am

Kompos word bespreek.

Kompos is volgens kenners ‘n goedkoop alternatief vir kunsmis.Johan Wentzel is ‘n kenner op die gebied en het by Kosmos 94.1 kom inloer:
20
JAN
11pm

Diere in pad reserwes bly 'n probleem.

Diere wat in die padresewes wei en gras wat in die pad reserwes vir diere gesny word, bly steeds ‘n groot besprekingspunt. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewers Vereniging sluit by ons aan:
19
JAN
10pm

Probleme met braai hout verby.

Laas jaar Desember was daar ‘n probleem rakende die uitvoer van verpakte hout. Die President van die Namibiese houtskool Vereniging, Michael Dege is ons gas:
16
JAN
11pm

Aftrede by plaas werkers word bespreek.

Kosmos 94.1 se Vroegoggend program gefokus op die landbou kry gereeld navrae rakende arbeids aangeleenthede op plase. Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:
16
JAN
11pm

Onteining sonder vergoeding bly in die nuus.

Diegene wat kommentaar wil lewer op die voorgestelde wysiging van artikel 25 van die Suid Afrikaanse Grondwet om die voorwaardes van onteiening sonder vergoeding duidelik aan te dui, het net tot 31 Januarie. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:
15
JAN
11pm

Wurms rig skade aan.

Verskeie wurms is besig om groot skade aan plante aan te rig in Namibië. Dit wil voorkom of die wurms die sogenaamde larwes van motte is. Riaan Momberg van Efekto is ons gas:
15
JAN
11pm

2020 se eerste wolveiling verloop goed.

Volgens kenners het die eerste wolveiling in 2020 goeie pryse gerealiseer vir Suid Afrikaanse produsente. Leon de Beer, Hoofbestuurder van die Wolkwekersvereniging van Suid Afrika sluit by ons aan:

223 episodes

« Back 1—12 More »