Tussen Ons

RRRADIO  |  Podcast , ±26 min episodes every 6 days  |  Broadcast schedule  | 
In die derde seisoen van ons gewilde welwees-reeks, gesels Mariette Snyman met verskeie kenners oor hoe jy kan help wanneer ‘n krisis jou vriendin, lewensmaat, kind, ouers of iemand na aan jou tref. Wat moet jy doen, wat moet jy liewer nie doen nie, en hoe behou jy jou emosionele balans? Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Player.fm

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Pocket Casts

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
28
JAN

Seisoen 2, Episode 17: Die verrassende waarde van dans vir vroue met Erika du Toit

Om lekker te kan dans moet jy ritme hê, ‘n dansmaat wat by jou pas, en veral nie jou naam met ‘n plank slaan nie, reg? Verkeerd. As jy in ‘n emosioneel veilige omgewing kan dans, versterk jy nie net jou selfbeeld en jou konneksie met ander nie, maar help jy boonop om Alzheimer se siekte en demensie te voorkom.

Erika du Toit is 'n deeltydse dosent en dansinstrukteur van Pretoria.
www.dancingdivas.co.za
Instagram: @erikaheartbeat
Facebook: Heartbeat Photography - @erikadutoitphotography
21
JAN

Seisoen 2, Episode 16: Hoe borskanker jou lewensuitkyk kan beïnvloed met Erika du Toit

Hoe kan jy leer om weer jou liggaam en die lewe te vertrou ná ‘n uiters pynlike pad met borskanker? Erika du Toit gesels openhartig oor die uitdagings, lewenslesse, en humor van haar en haar gesin se ervaring – en oor hoe sy die lewe opnuut omhels.

Erika du Toit is 'n deeltydse dosent en dansinstrukteur van Pretoria.
www.dancingdivas.co.za
Instagram: @erikaheartbeat
Facebook: Heartbeat Photography - @erikadutoitphotography
14
JAN

Seisoen 2, Episode 15: Hoe om vir jouself mooi te word en mooi te bly met Mariska Venter

Vir baie van ons is dit moeilik om te glo ons is mooi nés ons is. Mariska Venter, wêreldklas rolstoeltennisspeler en nou ook model, vertel hoe sy daarmee vrede gemaak het dat sy nie meer kan staan of loop nie. Wat is die geheim van haar selfaanvaarding en onstuitbare lewenslus?

Mariska Venter is 'n Suid-Afrikaanse rolstoeltennisspeler en model van Pretoria.
www.mariskaventer.com
Instagram: @mariskaventerofficial
Facebook: Mariska Venter
31
DEC
2019

Seisoen 2, Episode 13: Wil jy ʼn supervrou wees met dr. Wilmien Human

Hoe hoog is die verwagtinge wat jy (en ander mense) aan jou stel? Voel jy ook soms die eise is te veel om te hanteer? In hierdie gesprek kyk ons na wat ons regtig wil hê, wat ons regtig kan doen, en hoe ons keuses kan maak wat ons lewe en energie gee.

Dr. Wilmien Human is 'n kliniese sielkundige en senior dosent van die Wes-Kaap
wilmienvs@gmail.com
17
DEC
2019

Seisoen 2, Episode 11: Die dans van mag met Karin Bronkhorst

Ons voel almal soms magteloos in ons verhouding met ons lewensmaat, kind of kollega. Die "victim triangle" is 'n praktiese hulpmiddel wat ons wys wanneer iemand die rol van die slagoffer aanneem, ander mense te na kom, of hulle probeer red.

Karin Bronkhorst is 'n opvoedkundige sielkundige van Johannesburg.
www.karinbronkhorst.co.za
reception@karinbronkhorst.co.za
Tel. 071 871 4859, 011 463 4904
10
DEC
2019

Seisoen 2, Episode 10: Vroue & woede met Karin Bronkhorst

Baie vroue weet nie wat om met die woede binne-in ons te doen nie. Hoe kan ons dit herken en konstruktief hanteer, sonder om ander te skaad?

Karin Bronkhorst is 'n opvoedkundige sielkundige van Johannesburg.
www.karinbronkhorst.co.za
reception@karinbronkhorst.co.za
Tel. 071 871 4859, 011 463 4904

39 episodes

« Back 1—12 More »