Tussen Ons

RRRADIO  |  Podcast , ±24 min episodes every 6 days  |  Broadcast schedule  | 
In die derde seisoen van ons gewilde welwees-reeks, gesels Mariette Snyman met verskeie kenners oor hoe jy kan help wanneer ‘n krisis jou vriendin, lewensmaat, kind, ouers of iemand na aan jou tref. Wat moet jy doen, wat moet jy liewer nie doen nie, en hoe behou jy jou emosionele balans? Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Player.fm

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Pocket Casts

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
05
JUN

Seisoen 3, Episode 15: Depressie in jou gesin? Sien jouself raak met Annette de la Porte

Dié gesprek kyk diep in die hart van ‘n vrou wat gevoel het sy raak “onsigbaar” omdat haar lewensmaat aan depressie ly. Sy deel jare se hartseer, maar ook wat sy gedoen het om weer vreugde te vind.
“My geliefde man, André, het op 30 Mei gekies om hemel toe te gaan.” – Annette de la Porte.

Kontakdetail:
http://holdontohim.co.za/
Tel. 083 794 3537
annette@holdontohim.co.za
Facebook: Hold Onto Him
Instagram @annette_de_la_porte
http://hospivision.org.za/
03
JUN

Seisoen 3, Episode 14: Wat jy oor depressie en selfdood moet weet met Annette de la Porte

Hoe lyk die verskillende jasse wat depressie aantrek? Kan jy iemand met depressie wat ‘n doodswens het “daaruit praat”?
“My geliefde man, André, het op 30 Mei gekies om hemel toe te gaan.” – Annette de la Porte.

Annette de la Porte is ‘n maatskaplike werker, Emosionele Logika-afrigter, berader en motiveringspreker van Kaapstad.


Kontakdetail:

http://holdontohim.co.za/
Tel. 083 794 3537
annette@holdontohim.co.za
Facebook: Hold Onto Him
Instagram @annette_de_la_porte
http://hospivision.org.za/
05
MAY

Seisoen 3, Episode 13: Depressie: het jou geliefde die siekte van ons tyd? met Annette de la Porte

Kyk jy in jou geliefde se oë en voel daar is niemand tuis nie? Is jy besorg, terwyl jy self swaarkry? As jy depressie verstaan, veroordeel jy dit nie, en as jy nie veroordeel nie, kan jy ondersteun. Luister na die insigte van ‘n vrou wat 34 jaar met depressie in die huis leef.

Annette de la Porte is ‘n maatskaplike werker, Emosionele Logika-afrigter, berader en motiveringspreker van Kaapstad.

Kontakdetail:
http://holdontohim.co.za/
Tel. 083 794 3537
annette@holdontohim.co.za
Facebook: Hold Onto Him
Instagram @annette_de_la_porte
http://hospivision.org.za/
28
APR

Seisoen 3, Episode 12: Kan die Covid-19 krisis ons traumatiseer? Met Marise Swart.

Met Covid-19 en inperking voel dit of ons beheer oor ons lewe verloor het. Ons omstandighede wek ook diep vrese – vir alleenwees, die verlies van vryheid, en vir die dood. Dié gesprek help ons sin maak hiervan.

Marise Swart is 'n kliniese sielkundige van Pretoria.

Kontakdetail
Tel. 012 362 6605 (kantoor) - tydens Covid-19: 076 5000 303
www.marise.co.za
Facebook: Marise Swart Clinical Psychologist
https://www.facebook.com/hatfieldpsychologists
21
APR

Seisoen 3, Episode 11: Voel jy eensaam tydens "lockdown" ? met dr. Hannetjie van Zyl-Edeling

“Lockdown” kan soos eensame opsluiting voel, en ons verlate, magteloos en depressief laat voel, maar as jy eensaamheid beter verstaan, kan jy dit beter hanteer.

Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling is ‘n voorligtingsielkundige en mediator van Johannesburg.

Kontakdetail
0824604575
han@emlct.com
http://www.drhannetjie.co.za
@DrHannetjie
Hoe om beter te voel – kyk op https://za.pinterest.com/hannetjie777/ onder Covid-Lockdown Coping en Loneliness
Over the Hill Moon: a Guide to Positive Ageing deur dr. Hannetjie van Zyl-Edeling (Porcupine Press, 2013) is op Amazon te koop (elektroniese weergawe)
07
APR

Seisoen 3, Episode 8: Hoe om kalm te bly tydens Covid-19 met dr. Hannetjie van Zyl-Edeling

Die Covid-19-krisis en inperking skep angstigheid oor ons gesondheid, nabymense en finansiële oorlewing. Met dié tegnieke kan jy wegholgedagtes in toom hou, beter slaap en jou energievlakke lig.

Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling is ‘n voorligtingsielkundige en mediator van Johannesburg.

Kontakdetail
0824604575
han@emlct.com
http://www.drhannetjie.co.za
@DrHannetjie
Hoe om beter te voel – kyk op https://za.pinterest.com/hannetjie777/ onder Covid-Lockdown Coping
Over the Hill Moon: a Guide to Positive Ageing deur dr. Hannetjie van Zyl-Edeling (Porcupine Press, 2013) is op Amazon te koop (elektroniese weergawe)
03
APR

Hoe gaan dit met jou? VOORSKOU

Kom luister saam na ons spesiale, mini-reeks gedurede die Corona-inperkingstyd. Ilse Salzwedel gesels met mense om uit te vind hoe hulle hulself en hul gesinne gelukkig en besig hou gedurende die onsekere tydperk.
31
MAR

Seisoen 3, Episode 6: Só ondersteun jy iemand wat skei met ds. Braam Klopper

Om iemand wat besig is om te skei te ondersteun is allermins eenvoudig. Wanneer help jy régtig, en wanneer vererger jy dalk die situasie sonder dat jy dit besef? Hier is sinvolle riglyne oor hulp op emosionele en praktiese gebied, en ‘n vars Bybelse perspektief op egskeiding.
Ds. Braam Klopper van Kempton Park is ‘n predikant en pastorale terapeut wat in rou spesialiseer.

Kontakdetail
info@braamklopper.co.za
Inligting oor Braam se publikasies en gesprek-CD’s by http://www.braamklopper.co.za/
Leeg: God se troos na swangerskap of miskraam – gaan na https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780796320087
24
MAR

Seisoen 3, Episode 5: Hoe help ek my vriendin wat ‘n miskraam of stilgeboorte gehad met ds. Braam Klopper

‘n Miskraam of stilgeboorte tref ouers in die hart. Wanneer hulle vra hoekom dit met hulle gebeur het, sê mense dikwels hulle kan mos maar “weer probeer”. Ds. Braam Klopper praat oor die omvang van so ‘n verlies, en hoe ons ouers kan ondersteun – selfs jare later.

Ds. Braam Klopper van Kempton Park is ‘n predikant en pastorale terapeut wat in rou spesialiseer.
Kontakdetail
info@braamklopper.co.za
Inligting oor Braam se publikasies en gesprek-CD’s by http://www.braamklopper.co.za/
Leeg: God se troos na swangerskap of miskraam – gaan na https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780796320087

57 episodes

« Back 1—12 More »