Botox, Barbies & Bietse

RRRADIO  |  Series , ±27 min episodes total time 5 hr 59 min  |  Broadcast schedule  | 
In dié vervolgverhaal stel Elize Cawood jou voor aan Liesl Burger, 'n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met 'n vintage Barbie uit haar lewe botox. Lag saam het haar. Huil so bietjie... en herontdek jou vrouwees. Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos rrradio@caxton.co.za
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Kevin MacLeod South Africa Arts · Literaturerooirose.co.za

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Player.fm

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Pocket Casts

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
01

Episode 1: Die Satynjapon

In die eerste episode van Botox, Barbies en Bietse stel Elize Cawood jou voor aan Liesl Burger, ’n vyftigjarige kunstenaar wat die plooie van haar man se finale verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe Botox.
02

Episode 2: Stilbaai blues

Liesl moet slegte nuus met haar kinders deel. Hoe kon Konrad dit aan die kinders doen? Om haar hart te breek is en ding, maar om haar kinders seer te maak? Die Sondagaand blues gaan haar vanaand vang as sy nie plan maak nie.
04

Episode 4: Die slaappil-pitypaartie

Liesl wil nie alleen wees nie. Haar kop hardloop in alle rigtings en kom meestal in doodloopstrate te lande. Haar selfvertroue lê aan skerwe. Wat gaan met haar aan? Is sy besig om mal te word?
06

Episode 6: Die nagsluiper

Konrad se lewe is in gevaar. ’n Duisend gedagtes maal deur Liesl se kop. Sy soek verduidelikings hoe Konrad, die perfeksionis, wat die lewe in swart en wit sien, se lewe in ’n grys area kon verval.
08

Episode 8: Dubbele visie

Daar is niks soos ’n nuushond wat ’n storie ruik nie. Emily en Johan is skoon op hol oor die misterie rondom Isa. Liesl begin wonder of Henk inderdaad die waarheid gepraat het.
09

Episode 9: Die boere-tango

Liesl se bene bewe so dat sy skaars tot onder kan klim. Herman sleep-dra haar. Toe hulle onder kom, syg sy op die grond neer. Sy kan die rukkende trane nie keer nie.
10

Episode 10: Borrel-terapie

Die aand met die pille-drama spook steeds by Liesl. En was dit dalk Isa wat die aand in Konrad se kantoor moles gaan maak het? En wie het Engela vermoor?
12

Episode 12: Bikini-waks

Met die kinders elkeen in sy eie koers begin Liesl, vir die eerste keer in maande, weer nadink oor wat die volgende stap in haar lewe gaan wees. Die siklus van drama het haar genoop om net met die stroom in te val.

13 episodes

« Back 1—12 More »