GOSPEL SKOUSPEL

Tygerberg 104FM  |  Afrikaans  |  Podcast, ±9 min episodes every 6 days
Gospel Skouspel is 'n glansryke geleentheid met Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een verhoog om die Here se naam groot te maak. Dis vermaak uit die boonste rakke en musiek met 'n boodskap vir oud en jonk