Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
14
NOV
2018

The Flow Chats 019: Kobus de Kock Jnr

Kobus de Kock Jnr is die frontman van The Black Cat Bones, wat 'n nuwe album, Here Is A Knife, vrystel. Ons gesels oor Kurt Kobain, lank vat in die studio, en hoe die blues eintlik uit Afrika kom - onder andere.
18
OCT
2018

018: Schalk Bezuidenhout

Schalk Bezuidenhout is meestal bekend as daai komediant met die krulhare en die truie, of Danny in die KYKnet-reeks Hotel. Maar hy is eersdags te sien in sy eerste regte ernstige rol as Johan Niemand, in Christiaan Olwagen se nuwe fliek, Kanarie - wat 19 Oktober begin wys.
20
SEP
2018

017: Louis Minnaar

Louis Minnaar is 'n visuele kunstenaar, regisseur, animator, en ook electro-musikant. Hy het ongeveer 2 jaar gelede 'n crowdfunding campaign begin om geld in te samel om 'n unieke, Afrikaanse wetenskapsfiksie-kortfilm te maak. Daardie kortfilm, Siklus, is nou klaar.
06
SEP
2018

016: Alastair Thomas

Alastair Thomas is mostly known as the frontman of Joburg Indie rockers Shortstraw, but while that band is on hiatus, he started something new, called Cockles.
27
JUL
2018

015: Pedro Barbosa

Pedro Barbosa is a Mozambican singer-songwriter, guitarist and rock 'n roll frontman of Mrs B and The Barbosa Experience. He released his first solo album, Reborn, this year, and people have been raving about it...
24
APR
2018

013: Johan Cronje

Johan Cronje is 'n videoredigeerder maar nou ook regisseur van die nuwe fliek Wonderlus - 'n Afrikaner-ensemble oor die liefde. Ek't met hom gesels oor fliekmaak, flieks kyk, en hoe toeganklike tegnologie die kreatiewe wêreld verbreed.
06
APR
2018

012: Garth Barnes

Garth Barnes fronts CrashCarBurn, but he started playing music straight out of high school in a band called Tweak, and tried starting over in London. CrashCarBurn is releasing a new album today, but we chatted about it all.
07
MAR
2018

011: Peach van Pletzen

Peach van Pletzen is die ou agter Yesterday's Pupil, een van die ouens agter die lessenaar by Bittereinder shows, en nou die frontman van 'n nuwe band, Van Pletzen, wat hy begin het saam met Matthieu Auriacombe (van Hello Beautiful, Kidofdoom & Beach Party).
07
FEB
2018

010: Henk van der Schyf

Henk van der Schyf is 'n Pretoria party liaison - 'n entrepreneur, booker, restauranteur en events man. Hy vertel ons van sy ervaringe in die musiek-, kos-, en partytjiewêreld, wat Hotbox Studios, Dogbox, Park Acoustics, Capital Craft, Mieliepop festival, en African Beer Emporium insluit.
04
DEC
2017

009: Morné du Toit

Morné du Toit het eers my aandag gevang as die ou in die tamatiesousadvertensie wat fluit wanneer hy sê "thirty-six". Nou maak hy ook flieks, en sy derde een as regisseur, Vuil Wasgoed, begin op 8 Desember in teaters draai. Ek't met hom gaan gesels oor alles van skilder in Melville kelders, aksente aansit as jy kos bedien, flieks maak vir kinders, en flieks maak waarvoor kinders eerder 'n paar jaar moet wag.

19 episodes

« Back 1—12 More »