IT'S TIME!

Tygerberg 104FM  |  Podcast, ±16 min episodes every 4 days
Op 22 April 2017 is meer as ‘n miljoen Suid-Afrikaners onder leiding van Angus Buchan in Bloemfontein byeenkom om God te smeek om ons land van ondergang te red.