#Riva

GROOTFM 90.5  |  Podcast , ±8 min episodes every 2 weeks, 1 day  |  Broadcast schedule  | 
Riva Schoeman, gesoute omroeper met meer as 20 jaar se ondervinding kuier in die middae saam met jou en maak daardie laaste werksure korter met lekker musiek en geselskap. Sy spreek verskeie tema’s aan insluitend inspirasie, skoonheid, vermaak, ligter nuus soos “Wat!!! Rerig?” “Vreemde feite van die dag” en sy laat jou toe om ‘n liedjie vir jou liefie te kies een keer ‘n week. Haar hart klop vir die gemeenskap en sy is beskermvrou vir CMR Noord.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
11
DEC

DR Marcel van der Watt, Universiteit van Suid Afrika

DR Marcel van der Watt, Universiteit van Suid Afrika
Departement Polisie Praktyk. Forensiese en Kriminele Ondersoekende Wetenskap. Hy werk met georganiseerde misdaad, mensehandel en geweld teen vrouens en kinders.

Ons het gepraat oor geweld teen veral kinders om die 16 Days vedtog af te sluit.
20
JUN

COSUP - met Charlize Stander

COSUP staan vir Community Oriented Substance Use Programme. COSUP is 'n groeppoging tussen die Gautengse regering en die Departement van Gesondheid, die Stad Tshwane en die Universiteit van Pretoria, Departement Huisartskunde. COSUP is begin weens die toename in dwelmgebruik en die gebrek aan dienste vir mense wat dwelms in Tshwane gebruik.

61 episodes

« Back 1—12 More »