Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
13
MAR
2016

Dana Snyman: In die bloukamp

Aangebied deur Tafelberg, ʼn druknaam van NB-Uitgewers
In sy nuutste boek, In die blou kamp, boekstaaf Dana Snyman 100 van sy ware ontmoetings: ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge soos die vleispastei of tuisgemaakte braai-apparate. Die stories is aanvanklik op Facebook gepos, en dié wat die grootste reaksie gekry het, is nou hierin verwerk.
12
MAR
2016

Alex van Tonder: This One Time

Presented by Pan Macmillan: Blogger Jacob Lynch flees to an isolated hunting lodge in Alaska so he can focus on finishing his manuscript. But then he wakes up chained to a bed... Book reviewer and blogger Karin Schimke chats with Alex van Tonder about keeping a finger on the pulse of pop culture.
12
MAR
2016

Misdaadskrywers: feit of fiksie?

Aangebied deur Lapa: Hoe hanteer skrywers navorsing rondom misdaad? Is die grense wat jy nie mag oorsteek nie dieselfde vir skrywers van nie-fiksie en fiksie? Krimi-skrywers Martin Steyn en Henk Breytenbach gesels met joernaliste Riette Rust en Carla van der Spuy oor feit vs. fiksie wanneer dit my misdaad-skryf kom.
12
MAR
2016

Koos Kombuis: Ver in die wêreld, sushi!

Aangebied deur Penguin Random House: Stommiteite van politici, irrasionele vrese van Afrikaners wat nog in die laer skuil, die sensitiewe ego’s van plaaslike musikante – Koos Kombuis se humorsin, eerlikheid en meevoerende styl maak Ver in die wêreld, sushi! ʼn móét-lees vir elkeen van sy bewonderaars. Hy praat met Dana Snyman oor sy jongste rubrieke.
12
MAR
2016

Die disfunksionele en ongewone huisgesin as wegspringplek vir jou debuut


Aangebied deur Penguin Random House en Queillerie,
ʼn druknaam van NB-Uitgewers: Dalena Theron (Huisies van papier) en Debbie Loots (Split) gesels met Madri Victor oor hulle debuutromans. Split handel oor ’n gebroke huisgesin en die nuwe lewens wat hulle probeer bou met die stukke wat oorgebly het, en Huisies van papier vier die liefde en gesin in al sy kleurryke gedaantes.
12
MAR
2016

Alexander Strachan: Brandwaterkom

Aangebied deur Tafelberg, ʼn druknaam van NB-Uitgewers
Brandwaterkom, wenner van die derde prys in NB-Uitgewers se Groot Romanwedstryd, is die onderwerp van Elmari Rautenbach se gesprek met woordkuns-veteraan Alexander Strachan. Hulle praat o.a. oor die skrywer as historiograaf, en hoekom oorlogsgeweld en liefdesintrige geloofwaardig uit te beeld.
12
MAR
2016

Digtersparadys

Aangebied deur NB-Uitgewers Jaarliks ʼn hoogtepunt in die skrywersprogram! Petra Müller, Lina Spies, Ronelda Kamfer en die Belgiese digter, Maud Vanhauwaert, lees hul gedigte voor. Moenie dié sonderlinge geleentheid misloop nie. Bly gerus langer vir die InZync Poetry Slam na afloop van die paradys.
11
MAR
2016

Maud Vanhauwaert: Wij zijn evenwijdig

Moontlik gemaak deur die Nederlandse Taalunie,
Kaapse Forum vir Neerlandistiek, Fonds
Neerlandistiek en Van Ewijck-stigting: 
Maud Vanhauwaert, Belgiese digter en aktrise, wen in 2015 die Publieksprijs Herman de Coninckprijs vir haar bundel, Wij zijn evenwijdig. Digter en dosent Alfred Schaffer gesels met haar. Met ʼn voorlesing deur die digter. Prima-poësie uit die Lae Lande.
11
MAR
2016

Paige Nick: Death by Carbs

Presented by N&B Books: When someone kills dieting guru Professor Tim Noakes, Detective Bennie September has more suspects than solutions. In this hilarious novel, Paige Nick prods and pokes at both the fans and the detractors of South Africa’s biggest dieting craze. Don’t miss this talk between Paige Nick and Helen Moffett.
11
MAR
2016

Ingrid Winterbach: Vlakwater

Aangebied deur Human & Rousseau, ʼn druknaam van NB-Uitgewers ʼn Vriendskap onstaan tussen die kunstenaar Niek Steyn en Marthinus Scheepers wanneer een van Marthinus se varke in Niek se tuin beland. Dan verdwyn Charelle, Niek se losseerder, en ʼn welaf kunstenaar maak ʼn verdagte aanbod op sy huis. Moenie dié gesprek tussen Ingrid Winterbach en Louise Viljoen misloop nie.

56 episodes

« Back 1—12 More »