Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
20
MAY
2015

Pledge 2015 (Dokumentêr)

Tygerberg 104fm bied twee keer 'n jaar luisteraars die geleentheid om deur middel van 'n fondsinsameling in te koop in die stasie se visie en terselfdertyd te saai in God se koninkryk.
05
FEB
2015

Michael W Smith (Dokumentêr)

Met meer as dertig jaar se ondervinding as gospel sanger en akteur het Michael W Smith homself gevestig as die vader van Christelike kontemporêre musiek. Kom stap saam met ons deur sy lewe en beleef die wonderlike talent wat God hom gegee het.
03
FEB
2015

Madiba (Dokumentêr)

'n Huldeblyk oor oud-President Nelson Mandela, sy lewe en sy aanraking van mense by onder meer Tygerberg 104fm. Die program is in 2014 genomineer vir 'n ATKV Mediaveertjie.
26
JAN
2015

Mary's Christmas (Drama)

Wat beteken Kersfees vir jou, of nog belangriker wat beteken jy vir die om jou gedurende Kersfees? Dié drama is aangewys as finalis in die kategorie vir Beste Radio Drama by die MTN Radio Toekennings 2015.
22
JAN
2015

Konkelooi (Drama)

'n Verkeerde besluit met die beste voornemens bly 'n verkeerde besluit. In hierdie drama word verskillende soort liefdes dieper ondersoek. Dié drama is aangewys as finalis in die kategorie Beste Radio Drama by die MTN Radio Toekennings 2014.

6 episodes