Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
24

#24

Toekie, Sarie en Poen koop vir Bennie 'n baie spesiale geskenk vir sy verjaarsdag, maar Poen verklap die geheim.
25

#25

Bennie se geskenk help die maats om vrede te maak.
26

#26

Poen en Bennie besluit om vir Toekie, Sarie en Bennie se ma te verras met braaivleis vir middagete.
27

#27

Die maats speel 'n nuwe speletjie wat mens die kans gee om jou verbeelding te gebruik.
28

#28

Die plonkies leer Bennie hoe om water te bespaar.
29

#29

Poen is baie bly dat Fransie se verjaarsdagpresent oornag by die plonkies se huisie moet staan.
30

#30

Poen probeer sy bes om te keer dat die maats die stukkende helikopter vir Fransie as verjaarsdaggeskenk gee.
31

#31

Bennie het ‘n pragtige hemp vir sy verjaarsdag gekry, maar die hemp is ongelukkig te klein. Poen en Bennie maak planne om die hemp om te ruil.
32

#32

Poen sit sy bol gekoude kougom op die koffietafel neer. Dit was egter nie so ‘n slim plan nie.
33

#33

Poen wens dit sneeu. Hy en Toekie leer meer van Antarktika.
34

#34

Poen vergeet watter dag dit is en om ‘n boodskap vir Toekie te gee. Toekie vertel hom van geheuespeletjies wat hy kan speel om sy brein fiks en gesond te hou.
35

#35

Bennie wys die plonkies ‘n eksperiment. Hulle leer ook van die Dooie See.

252 episodes

« Back 1—12 More »