Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
30
MAY

Naweekaktueel

Die land skuif Maandag na Vlak Drie van die inperking - 'n kenner sê egter dit is nie nodig vir paniek nie; Gemeenskappe in Bethal, Mpumalanga, oorweeg regstappe teen die Govan Mbeki plaaslike munisipaliteit oor gereelde kragonderbrekings; 'n Sielkundige gee raad aan studente oor hoe om hul studiemetodes te verbeter; en 'n stoffeerder van Texas in Amerika het 'n lied geskryf waarin hy die deursettingvermoë, wilskrag, hardkoppigheid en karaktervastheid van Boere besing.......
23
MAY

Naweekaktueel

** Eskom se bedryfshoof praat oor beurkrag die winter..
** Lisensiekantore maak landwyd op 1 Junie oop vir rybewyse en motorlisensies.
** Luisteraars se motornavrae word beantwoord....
** En yskoue weer word vroeg volgende week landwyd verwag.
16
MAY

Naweekaktueel

Die Sakeliga loods 'n regsaksie teen permitte, nog permitte en nogmaals permitte, die hooggeregshof in Pretoria gee 'n deurslaggewende uitspraak oor die veiligheidsmagte se gedrag tydens Vovid 19-patrollies, en die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf word al hoe meer elektronies.
09
MAY

Naweekaktueel

In die program: "Bruin mense - staan op en wees trots op jul kultuur!" Dit is die mening van die kunstenaar Hakkiesdraad Hartman; Suid-Afrikaanse huispryse het die laagste groei beleef sedert Desember 2009.; en Ethiopian Airlines beplan om in verskeie lugrederye in Afrika te belê.
09
MAY

Naweekaktueel

Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek - Wessel Pretorius het, vóór die inperking, 'n Volkswagen getoets...
02
MAY

Naweekaktueel

** Nuwe navorsing toon ontstellende ys-verliese in Groenland en Antartika..
** Oproepe dat skole en tersiêre instansies nie gedwing moet word om te open nie.
** En, wenners wat nie hul toesprake by die Film en Televisietoekennings kon lewer nie, kry uiteindelik 'n kans...
25
APR

Naweekaktueel

Stellenbosch Universiteit begin Dinsdag met navorsing oor die entstof BCG wat dalk relevant is in die stryd teen Covid-19; Afriforum is bekommerd dat Suid-Afrika besig is om in 'n polisiestaat verander en talle Suid-Afrikaners in die buiteland praat oor die wereldwye inperking weens Covid-19.
25
APR

Naweekaktueel

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu bakkie, en hy behandel 'n luisteraar se brief...
18
APR

Naweekaktueel

In die program -

Die polisie waarsku oor onvermydelike onrus en protesoptrede as gevolg van die inperking; Agri SA vra dat boere en die regering surplus kos aan honger mense skenk; 'n Suid-Afrikaner vertel hoe hy onder kwarantyn in Gauteng beland het en ons kry insig oor Boere krygsgevangenes se kunswerke tydens die Anglo Boere oorlog - wat hulle in afsondering geskep het.

60 episodes

« Back 1—12 More »