Landbou

MoneyWeb kyk na die Landbou
Weekly English South Africa Business
75 Episodes
12 – 32

Graan SA oor die groeiende krisis rondom binnelandse voedselsekuriteit: Segment 01

ANDRIES VAN ZYL:  Moneyweb wat verantwoordelik is vir die samestelling en aanbied van RSG Geldsake, doen deesdae ’n reeks onderhoude oor aktuele sake in die lanboubedryf. Die gesprekke word weekliks gedeeltelik op RSG Geldsake uitgesaai, terwyl die volledige onderhoude in potgooi-formaat op die Moneyweb-webtuiste geplaas word, www.moneyweb.co.za. Vandag is die…
13 Jan 2016 11 min

Agri Afrikaans Segment 01

Vir my ’n sleutelonderwerp, wat eintlik bepalend is of ons gaan vorder of nie, gaan oor hoe jy hierdie grondhervorming finansier - AgriSA se uitvoerende direkteur, Hans van der Merwe.
14 Oct 2015 9 min

Agri SA se jaarkongres Segment 14

Vir my ’n sleutelonderwerp, wat eintlik bepalend is of ons gaan vorder of nie, gaan oor hoe jy hierdie grondhervorming finansier - AgriSA se uitvoerende direkteur, Hans van der Merwe.
14 Oct 2015 9 min

Die bemagtiging van vroue in SA landbou Segment 01

Daar’s by AgriSA groot fokus op bemagtiging, om mense die geleentheid te kan gee om kennis te kry, maar ook om ander te kan help - Elize van der Westhuizen, Senior Bestuurder: Arbeidsverhoudinge by AgriSA.
23 Sep 2015 13 min

Die bemagtiging van vroue in SA landbou Segment 15