You can subscribe to new audio episodes published on this channel.
You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.
You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.
Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
Binne die konteks van die breër landbou-ekonomie…is aartappels in terme van sy bydrae tot die brutowaarde van landbouproduksie vyfde op die ranglys – Aartappels SA se bestuurshoof, André Jooste.

Ons het alreeds ’n paar honderd kontrakte verhandel, dis een van ons beter en meer positiewe begin vir ons nuwe produkte wat ons in die laaste paar jare gesien het – Chris Sturgess – direkteur van kommoditeitsmarkte, JSE.

As gevolg van die laaste 4 jaar se uitbreidings en kapasiteite wat ons opgebou het, is ons nou in ’n baie goeie posisie om te kyk na verkrygings –Clover se uitvoerende hoof, Johann Vorster.

Kos- en dranktoerisme is nou die grootste toerismetendens wêreldwyd wat veral in die millennial mark baie baie sterk groei – Mariette du Toit-Helmbold, hoof van die internasionale Destinate toerisme-bemarkingsorganisasie.

En my boodskap is, hou by jou resep wat werk, praat vroegtydig met jou finansiers en bly vertrou dat volgende jaar 'n beter jaar sal wees – Danie Maree, besturendedirekteur van die NWK.

So ek dink ons moet aanvaar dat ons gaan die winter in met redelike lae volumes en dit plaas natuurlik druk op produksie – Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Nasionale Rooivleisprodusente organisasie.