Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
11,581 Episodes
36 – 56

Kuberkrakers slaan toe op Itac

Prof Basie von Solms, navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg gesels oor kuberkrakers wat op Itac toeslaan.
16 Apr 12PM 5 min

Purple Group spring met bykans 20%

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die markte, en Purple Group se resultate.
16 Apr 12PM 11 min

DME wil ambagsmyners lisensieer

Grant Mitchell, hoof van die Mineraleraad se junior en opkomend mynwerkers lessenaar gesels oor die regering se planne om onwettige mynbou te verminder.
15 Apr 11AM 7 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor Barloworld se aandeelprys, en SA se staatseffekte.
15 Apr 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Apr 11AM 19 min

Nuwe tegnologie maak sonkrag nog meer lewensvatbaar

Dr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor nuwe navorsing wat wys dat die effektiwiteit van sonkragpanele drasties kan verbeter in die afsienbare toekoms.
12 Apr 11AM 7 min
36 – 56