Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
30
MAR
2016

Op die veepos

Die eerste sneeu het al geval en die winter is om die draai. Dirk Coetzee van Advance Seed praat oor winterweidingsgewasse, die droogte en wanneer die gewasse geplant moet word. Die rasdirekteur van die Brangus wêreldkongres, John Raffertey, vertel meer oor die geleentheid asook die fakkelloop wat tans aan die gang is.
30
MAR
2016

Op die veepos

Die eerste sneeu het al geval en die winter is om die draai. Dirk Coetzee van Advance Seed praat oor winterweidingsgewasse, die droogte en wanneer die gewasse geplant moet word. Die rasdirekteur van die Brangus wêreldkongres, John Raffertey, vertel meer oor die geleentheid asook die fakkelloop wat tans aan die gang is.
29
MAR
2016

Op die veepos

Dr. Gerhard Harmse van die Fakulteit Veeartsenykunde by Onderstepoort, praat oor lamsiekte, 'n dodelike siekte wat veroorsaak word deur 'n kiem afkomstig van gifstowwe. Hennie Maas praat ook met Willie le Roux, die voorsitter van die Mpumalanga Jeugskou.
29
MAR
2016

Op die veepos

Dr. Gerhard Harmse van die Fakulteit Veeartsenykunde by Onderstepoort, praat oor lamsiekte, 'n dodelike siekte wat veroorsaak word deur 'n kiem afkomstig van gifstowwe. Hennie Maas praat ook met Willie le Roux, die voorsitter van die Mpumalanga Jeugskou.
28
MAR
2016

Op die veepos

Prof Hennie Snyman praat oor die stand van wortelstelsels van weigrasse en hoe boere daarmee moet werk. Kiewiet Ferreira, die President van die Bonsmara telersgenootskap, praat oor die veiling wat by die Afridome in Parys plaasgevind het.
27
MAR
2016

Op die veepos

Andile Nzendze van die NWKV praat oor die belangrike rol wat kommunale boere in die vestiging van skaapboerdery in landelike gebiede speel. Frikkie Mare praat oor die risiko's in landbou.
24
MAR
2016

Op die veepos

Jaco de Klerk praat oor sy werk as wildhoefsmid. Dr. Danie Odendal van die Veeartsnetwerk, praat oor gifplante wat veral na die droogte meer voorkom en die verskil in die manier van behandeling van verskillende gifplante.
23
MAR
2016

Op die veepos

Dr. Neil van Zyl van In Vitro Africa, praat oor die uitdagings wat in die beesvleisbedryf ondervind word. Die Suid-Afrikaanse genetiese materiaal is tans 'n gesogte kommoditeit oorsee en die plaaslike bedryf is perfek geposisioneer om uitstaande genetiesemateriaal, inset-verskaffing en tegniese ondersteuning aan die groeiende lewendehawe bedrywe wêreldwyd te lewer.
22
MAR
2016

Op die veepos

Robert Scott van BKB praat oor wolboere wat hulle wolstaat met hulle makelaars moet bespreek. Scott praat ook oor boere wat hulle skeerstrategieë beter moet te beplan. Wiehahn Visagie praat oor skaapvoeding in 'n semi-dorre gebied.
21
MAR
2016

Op die veepos

Weidingbestuur is nou meer belangrik as ooit vanweë die droogte. Prof. Chris Dannhauser, 'n weidingkundige, vertel wat boere moet doen wanneer dit so droog is soos nou. Daar is ook 'n paar gesprekke met kundiges wat die Ruvasa-kongres naby Polokwane bygewoon het.
20
MAR
2016

Op die veepos

Danie Carstens is 'n voedingkundige wat spesialiseer in volstruisvoeding. Hy verduidelik hoe die volstruis se spysverteringtelsel verskil van 'n bees. Daar is ook 'n gesprek met die bekende Bonsmara boer, Arthur de Villiers, oor 'n inligtingsdag en veiling wat hy vroeg in April hou.
17
MAR
2016

Op die veepos

Die afdigting van kuilvoer is uiters belangrik as jy goeie kuilvoer wil maak. Hennie Maas gesels met Dawie Fourie oor kuilvoerseile. Die tegnologie het taamlik gevorder op hierdie gebied en die soort seile word deesdae selfs in drie lae vervaardig. Daar is ook 'n gesprek oor die Fiducia Simbra-stoetery van Rinus Steenkamp in die omgewing van Lydenburg. Hy het 'n besondere benadering tot seleksie.

387 episodes

« Back 1—12 More »