Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
10
JUN
2016

10 Jun

Kailin Daniels vind uit of tieners behep is met helder of neutrale kleure en watter een van die kleure is die "in-ding". Sy maak ook 'n draai by 'n jong fotograaf met 'n interessante storie.
09
JUN
2016

9 Jun

Tenita Kidelo gesels met Linus en Vonny oor selfversorging en stereotipering. Hulle kyk hoe dit jongmense se lewens beïnvloed. Dan gee hulle raad oor hoe om jouself behoorlik te versorg. Tenita kuier by die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) om meer uit te vind oor die geskiedenis van die verkiesingsliggaam en vertel jou ook meer oor spesiale stemme en hoe jy daarvoor kan aansoek doen
08
JUN
2016

8 Jun

Graig-Lee Smith gesels met Isabe Botes oor jong gegradueerdes en hoe hulle hul werk kan behou. Hy gaan maak ook 'n draai by vanjaar se “Afrika Utility” week in Kaapstad.
07
JUN
2016

7 Jun

In Befonk begin ons met hersiening. Eerste aan die beurt is Besigheidstudies. Hulle kyk spesifiek na die algemene probleem areas in die vak en bied ook handige wenke aan leerders om sukses tydens die eksamens te waarborg.
03
JUN
2016

3 Jun

'n Paar tieners maak tong los oor die jongste jeans style, enkelstewels en winterjasse vir die winterseisoen.
02
JUN
2016

2 Jun

Tenita Kidelo gesels met Sune van Rooyen, 'n Meestergraad student aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Hulle kyk na hoe sukses gedefinieër word en gee ook sommer lekker raad om jou sukses tydens die eksamens te waarborg. Tenita maak ook 'n draai by die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) om meer uit te vind oor Politieke & Burgerlike regte en laaste maar nie die minste nie, vind sy ook uit wat die belangrikheid van 'n rolmodel is.
01
JUN
2016

1 Jun

Graig-Lee Smith gesels met Isabe Botes oor die nasionale kwalifikasieraamwerk. Clement Trussel steek kers-op by Mia Crows, om te praat oor die 2017 World Skills kompetisie.
31
MAY
2016

31 May

Arehan Brand, Gwen Koen en vier van haar Rekeningkunde-leerders van die St Andrew's Hoërskool in Elsies Rivier, behandel hierdie week Voorraadwaardasie en Voorraadstelsels in RSG Befonk. Gwen se leerders gee handige advies en praktiese wenke wat jou sal help om die vak maklik te slaag.
27
MAY
2016

27 May

Kailin Daniels vind uit of “swag” kleredrag nog 'n in-ding is. Sy kyk ook na die verskillende soorte kleure naellak vir die winter-seisoen.
26
MAY
2016

26 May

Tenita Kidelo met Arnold Mei, die skoolhoof van die Hexvallei Sekondêre Skool. Hulle bespreek "School drop-outs" en vind uit wat die nagevolge daarvan is. Dan maak sy ook 'n draai by 'n groep matrikulante, om uit te vind wat hulle elke dag motiveer om skool toe te gaan.
25
MAY
2016

25 May

Clement Trussell gesels met Tanya Yohan, van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding oor die Wêreld Vaardigheidskompetisie. Hy het ook die strate ingevaar om te hoor hoekom dit belangrik is om ambagte te hê.
24
MAY
2016

24 May

Arehan Brand en Gwen Koen van St. Andrew's Tegniese Skool op Elsies Rivier doen hersiening van Rekeningkunde. Hulle behandel die finansiële state en hoe om dit te ontleed en vertolk.

50 episodes

« Back 13—24 More »