Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
01
JUL
2016

1 Jul

Befonk word afgesluit met 'n terugblik op die program se beste oomblikke.
30
JUN
2016

30 Jun

Tenita Kidelo gesels met Idean Ellick, 'n B.Com-student, oor die belangrikheid van begrotings. Idean het 'n paar wenke wat die opstel van 'n begroting sal vergemaklik.
29
JUN
2016

29 Jun

Graig-Lee Smith gesels met Isabe Botes van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, oor loopbaangeleenthede by die SA Polisiediens. En twee jong entrepreneurs praat oor Jeugmaand en geneemskapsprojekte vir hoërskoolleerders.
28
JUN
2016

28 Jun

Arehan Brand doen hersiening by die Zandvliet Sekondêre Skool in Macassar saam met Trevor Forbes en drie van sy Besigheidstudies-leerders. Hulle fokus Etiek, Professionalisme en Kreatiewe Denke.
24
JUN
2016

24 Jun

Kailin Daniels vind uit hoe tieners stylvol kan lyk en terselfdertyd geld kan bespaar.
23
JUN
2016

23 Jun

Tenita Kidelo kyk na die hantering van verlies; kuier by die jongmense van die MOT-sentrum om uit te vind wat hulle elke dag die moed gee om voort te gaan; en daar is 'n nuwe dramareeks oor die plaaslike verkiesings.
22
JUN
2016

22 Jun

Graig-Lee Smith gesels met Tanya Yohan van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding oor die rol van SETA's, vakleerlingskappe en internskappe.
21
JUN
2016

21 Jun

Arehan Brand gesels met Trevor Forbes en drie van sy leerders by die Zandvliet Sekondêre Skool in Macassar oor sake-omgewings in die vak Besigheidstudies. Hulle fokus spesifiek op die impak van onlangse wetgewing op sake-ondernemings, en gee wenke oor wat jy van die wette moet memoriseer.
17
JUN
2016

17 Jun

Schoonspruit Hoër se dramaklas gesels oor hul skoolaktiwiteite. Die winterseisoen se haarstyle is in die kollig met verskeie tieners wat tong losmaak oor hul gunsteling haarstyle. Kailin het 'n draai gaan maak by Dante wat 'n passie het vir teater.
15
JUN
2016

16 Jun

Tenita Kidelo gesels met Elroy van die nie winsgewende organisasie- MOT en vind uit watter einskappe hulle jong mense leer, wat handig te pas kan kom in die toekoms. Sy klop ook weer by die Verkiesingskommissie aan om uit te vind hoekom dit so belangrik is vir jong mense om te stem. Dan gaan maak sy 'n draai in Port Elizabeth en gesels met die leerders van Bertram Senior Sekondêre Skool oor wat Jeugdag vir hulle beteken.
15
JUN
2016

15 Jun

Graig-Lee Smith gesels met Isabie Botes oor ambag-ontwikkeling en hy praat ook met 'n uitvoerende sjef oor interessante loopbane in die gasvryheidsbedryf.
14
JUN
2016

14 Jun

Arehan Brand kuier hierdie week by die Zandvliet Sekondêre Skool in Macassar, waar hy met Trevor Forbes en drie van sy leerders oor Besigheidsgeleenthede in die vak Besigheidstudies gesels. Hulle deel wenke vir die eksamens en maak dit maklik om die werk te memoriseer. Hy loer ook by die Nal'ibali Funda Leier projek in, wat onlangs in die Kaap bekend gemaak is.

50 episodes

« Back 1—12 More »