Sondagjoernaal

RSG  |  Podcast , ±38 min episodes every 1 week  | 
Ds. Henk Saaiman vertel van ‘n besoek aan christene in China; Lisa Truter gesels oor die Zoë Trust se skuilhuis vir kinders; Celeste van Niekerk gesels oor die Bread for Life-projek; Hein Reyneke vertel hoe Scas ‘n verandering maak deur sport; vind meer uit oor die Help Lift-projek by die Driehoekgemeente in Vanderbijlpark; en Magriet Smit gesels oor die gebruik van die evangelie terwyl hulle kinders leer lees.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
27
APR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Frits Gaum oor die Andrew Murray-boekpryse. Lizelle de Bruin gesels met George Kleinhans van die VGK Boesmansrivier. Lizelle de Bruin gesels met gesels met Emily-Ann Rautenbach oor haar geloof tydens 'n ongeluk. Lizelle de Bruin Rouchelle Liedeman gesels oor al die kanse in die lewe.
20
APR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met prof. Ignatius Gous oor die waarde van feeste soos Paasfees. Lizelle de Bruin gesels met dr. Jannie le Roux oor die vernuwingsproses wat ons tydens Paasfees kan beleef. Robyn van de Rhede gesels met sanger Andre Terblanche oor sy geloofspad. Lizelle de Bruin vra verskeie mense wat Paasfees vir hulle beteken.
13
APR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met prof. Hoffie Hofmeyr oor 'n erebundel aan prof. Gerald Pillay. Lizelle de Bruin gesels met ds Jana de Lange oor die Universiteitsoord-studentegemeente in Pretoria. Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom oor gesprekke wat plaasvind in die aanloop tot die verkiesing, en hoe gelowiges dit moet hanteer. Lizelle de Bruin gesels met ds. Eric Botha oor die gemeenskap van Sutherland.
06
APR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Carl Louwrens van die NG Kerk se Oostelike Sinode oor die kerk se noodleniging in Mosambiek. Lizelle de Bruin gesels met Rolien Strauss oor haar geloofspad. Lizelle de Bruin gesels met Stoffel du Toit van Fishing for Jesus oor sy studie van die plante in die Bybel. Lizelle de Bruin gesels met Lloyd Buchneroor hulle werk in die Chinese gemeenskap van Mosselbaai.
30
MAR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Prof Pieter Coertzen en Prof Rassie Malherbe van die Suid-Afrikaanse Raad vir Godsdiensregte. Sy gesels ook met Prof Christina Landman oor die VGK se 25 jaar feesvieringe. Lizelle vind ook uit by Vanessa Goosen oor haar tyd in 'n tronk in Thailand.
24
MAR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Advokaat Nadine Badenhorst oor godsdienssake wat tans voor die parlement dien. Lizelle de Bruin gesels met Normie Eckhardt oor sy geloofspad en avonture in 'n rolstoel. Lizelle de Bruin gesels met ds. Tonie Viljoen oor die Cachet-gemeente wat 100 jaar oud is. Bel Bettie Klopper 083-651-8234 vir meer inligting. Lizelle de Bruin gesels met ds. Gerhard Botha van die Christelike maatskaplike dienste in KwaZulu-Natal.
16
MAR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Nelis Janse van Rensburg oor die hofuitspraak in die selfdegeslagverhouding-saak. Lizelle de Bruin gesels met Petrus Roux oor bybelverspreidingsreise in Afrika. Lizelle de Bruin gesels met Cecille Murray-Louw van die Murray Familiebond. Lizelle de Bruin gesels met joernalis en skrywer Dana Snyman oor sy geloofspad.
09
MAR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Anton Knoetze van die CRL-kommissie oor die afgelope weke se nuusgebeure met profeet Lakau en profeet Bushiri. Lizelle de Bruin gesels met dr. Ilana van Wyk oor haar ondersoek by die Universal Chruch of the Kindgdom of God. Lizelle de Bruin gesels met prokureur en skrywer Bettina Wyngaard oor haar werk by die Anglikaanse Kerk. Lizelle de Bruin gesels met sakevrou Vivian Kleynhans oor haar geloofspad.
02
MAR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Nelis Janse van Rensburg oor die opening van die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington. Lizelle de Bruin gesels met dr. Barbara Louw van Inter Trauma Nexus oor die verwerking van trauma. Lizelle de Bruin gesels met Salty Thompson oor sy gestremde dogter Riette. Lizelle de Bruin gesels met Michiel de Villiers oor sy werk as jeugwerker op Calitzdorp.
23
FEB

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met dr. Elizabeth Martiny oor die doktorsgraad wat sy in die ouderdom van 71 jaar gekry het. Lizelle de Bruin gesels met maatskaplike werker Aubrey van Rooi oor die gemeenskap van Wuppertal ná die verwoestende brand wat die dorpie in puin gelaat het. Lizelle de Bruin gesels met Le Roux Schoeman, die nuwe redakteur van Die Kerkbode, oor sy visie vir die koerant. Lizelle de Bruin gesels met ds. Juanita Greyvenstein van die Maitland Gemeenskapkerk wat op 29 Desember afgebrand het.
16
FEB

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Jannie Pelser oor die staatsrede uit 'n Christelike perspektief. Lizelle de Bruin gesels met Pieter en Suzelle Koorts van Weltevrede op Prins Albert. Lizelle de Bruin gesels met Tannie Hester van Vuuren van Prins Albert oor haar pad met vergifnis. Lizelle de Bruin gesels met Alicia Pienaar van Klaarstroom oor haar geloofspad.
09
FEB

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom oor sy besoek aan die kerk in Zimbabwe. Lizelle de Bruin gesels met Doris Jooste oor haar pad met geloof en haar werk met vroue in Clarens. Lizelle de Bruin gesels met Ilsa Oosthuizen oor haar geloofspad. Lizelle de Bruin gesels met Bernard en Chrismarie Joubert oor hulle gemeenskap in De Doorns.

275 episodes

« Back 25—36 More »