Sondagjoernaal

RSG  |  Podcast , ±38 min episodes every 1 week  | 
Ds. Henk Saaiman vertel van ‘n besoek aan christene in China; Lisa Truter gesels oor die Zoë Trust se skuilhuis vir kinders; Celeste van Niekerk gesels oor die Bread for Life-projek; Hein Reyneke vertel hoe Scas ‘n verandering maak deur sport; vind meer uit oor die Help Lift-projek by die Driehoekgemeente in Vanderbijlpark; en Magriet Smit gesels oor die gebruik van die evangelie terwyl hulle kinders leer lees.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
22
JUN

Sondagjoernaal

Hoe vind 'n mens vreugde in die alledaagse; en watter 5 dinge beïnvloed ons toekoms? Lizelle de Bruin praat ook met Aloma Swanepoel van MES oor die Winterhoopprojek.
08
JUN

Sondagjoernaal

Die waarde van stilword, verantwoordelike ma-wees en Skrifontleding word onder meer bespreek.
01
JUN

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Dirk Gevers van die Bybelgenootskap oor die Gebaretaalbybel. Lizelle de Bruin gesels met ds. Jan Oberholzer van DeafblindSA oor hulle werk en uitdagings. Lizelle de Bruin gesels met dr. Frederick Marais oor die inwoners en die werk van Huis Horison op Stellenbosch. Lizelle de Bruin gesels met ds. Eric Swanepoel van InContext International oor sy ervaringe in Sirië.
25
MAY

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Jan Lubbe van Rant en Dal Bloemfontein oor die Dordtse Sinode. Lizelle de Bruin gesels met Jacques en Marnus Stadler, teologiestudente van Kemptonpark, oor hoe hulle Instagram gebruik om hulle boodskap oor te dra. Lizelle de Bruin gesels met Erna Rheeder van FAMSA oor hoe families saam 'n herwinningsprojek kan aanpak. Lizelle de Bruin gesels met die prokureur Daniela Ellerbeck oor sake wat tans in die nuus is.
18
MAY

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Andries Schwartz van Mosambiek oor die skade aan mense se huise na afloop van twee siklone. Lizelle de Bruin gesels met Lucky Nkhoma van die Bybelgenootskap. Lizelle de Bruin gesels met Henry Joubert oor The Angel Gown Inisiative. Lizelle de Bruin gesels met eerwaarde Edwin Arrison van die Anglikaanse Kerk oor die Taize-pelgrimstog wat in Kaapstad gaan plaasvind.
11
MAY

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Leon Forsman van die NG Kerk Hazeldene oor die tyd toe hy nie meer wou glo nie. Lizelle de Bruin gesels met prof. Gert Breedt, Dekaan van die Noordwes-Universiteit se Fakulteit Teologie, oor die teologiese skool. Lizelle de Bruin gesels met Petrus Jacobs, 'n Emosionele Intelligensie-lewensafrigter, oor geloofstelsels. Lizelle de Bruin gesels met Marlene le Roux, Besturende Direkteur van Artscape, oor hoe sy berusting gevind het na haar seun se dood.
04
MAY

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Geo Smit oor die Bybel wat hulle met die hand oorgeskryf het as 'n gemeenteprojek. Almero Welgemoed stel ondersoek in na die ondersteuningstruktuur vir geestesgesondheid in die kerk. Lizelle de Bruin gesels met Linda Bruce, bestuurder van die Kids Can nasorg- en leersentrum. Lizelle de Bruin gesels met pastoor Danie van Wyk van Neon Fellowship oor aanneming.
27
APR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Frits Gaum oor die Andrew Murray-boekpryse. Lizelle de Bruin gesels met George Kleinhans van die VGK Boesmansrivier. Lizelle de Bruin gesels met gesels met Emily-Ann Rautenbach oor haar geloof tydens 'n ongeluk. Lizelle de Bruin Rouchelle Liedeman gesels oor al die kanse in die lewe.
20
APR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met prof. Ignatius Gous oor die waarde van feeste soos Paasfees. Lizelle de Bruin gesels met dr. Jannie le Roux oor die vernuwingsproses wat ons tydens Paasfees kan beleef. Robyn van de Rhede gesels met sanger Andre Terblanche oor sy geloofspad. Lizelle de Bruin vra verskeie mense wat Paasfees vir hulle beteken.
13
APR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met prof. Hoffie Hofmeyr oor 'n erebundel aan prof. Gerald Pillay. Lizelle de Bruin gesels met ds Jana de Lange oor die Universiteitsoord-studentegemeente in Pretoria. Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom oor gesprekke wat plaasvind in die aanloop tot die verkiesing, en hoe gelowiges dit moet hanteer. Lizelle de Bruin gesels met ds. Eric Botha oor die gemeenskap van Sutherland.
06
APR

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Carl Louwrens van die NG Kerk se Oostelike Sinode oor die kerk se noodleniging in Mosambiek. Lizelle de Bruin gesels met Rolien Strauss oor haar geloofspad. Lizelle de Bruin gesels met Stoffel du Toit van Fishing for Jesus oor sy studie van die plante in die Bybel. Lizelle de Bruin gesels met Lloyd Buchneroor hulle werk in die Chinese gemeenskap van Mosselbaai.

271 episodes

« Back 13—24 More »