Sondagjoernaal

RSG  |  Podcast , ±38 min episodes every 1 week  | 
Ds. Henk Saaiman vertel van ‘n besoek aan christene in China; Lisa Truter gesels oor die Zoë Trust se skuilhuis vir kinders; Celeste van Niekerk gesels oor die Bread for Life-projek; Hein Reyneke vertel hoe Scas ‘n verandering maak deur sport; vind meer uit oor die Help Lift-projek by die Driehoekgemeente in Vanderbijlpark; en Magriet Smit gesels oor die gebruik van die evangelie terwyl hulle kinders leer lees.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
18
JAN

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin praat oor geloofsake, met onder andere dr. Johan Carstens en Retha de Villiers.
11
JAN

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Embrie Watkins oor haar seun se ongeluk. Lizelle de Bruin gesels met Alma Fourie oor hulle gemeente se uitreik na die Wilgespruit-gemeenskap. Lizelle de Bruin gesels met Suzette van der Westhuizen oor hoop. Lizelle de Bruin gesels met lewensafrigter Lynette Beer vir inspirasie vir die week wat voorlê.
11
JAN

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Embrie Watkins oor haar seun se ongeluk. Lizelle de Bruin gesels met Alma Fourie oor hulle gemeente se uitreik na die Wilgespruit-gemeenskap. Lizelle de Bruin gesels met Suzette van der Westhuizen oor hoop. Lizelle de Bruin gesels met lewensafrigter Lynette Beer vir inspirasie vir die week wat voorlê.
04
JAN

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met besigheidsafrigter Marinus Bell oor die lesse wat ons in 2019 geleer het. Lizelle de Bruin gesels met dr. Petrus Moolman oor oud word. Lizelle de Bruin gesels met boer Ronel van Wyk oor die impak van die droogte. Lizelle de Bruin gesels met dr. Jannie le Roux oor hoe om die nuwe jaar aan te pak.
28
DEC
2019

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met prof. Louis Jonker van die Universiteit Stellenbosch oor die geskiedenis van die Bybel. Lizelle de Bruin gesels met Henry Joubert oor die maak van klere vir stilgebore babas. Lizelle de Bruin gesels met Annette de la Porte oor depressie en hoe om dit te hanteer. Lizelle de Bruin gesels met Tannie Poppie van As oor haar geloofspad.
21
DEC
2019

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Ian le Roux van Genadendal oor sy werk as onderwyser. Lizelle de Bruin gesels met joernalis Elize Parker oor verhoudings, geloof en dankbaarheid. Lizelle de Bruin gesels met Brand du Toit, voorsitter van die Williston-Boerevereniging, oor die impak van die droogte. Lizelle de Bruin kyk saam met dr. Jannie le Roux terug na 2019.
14
DEC
2019

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met dr. Willem Botha van die WAT oor die ontstaan van die woorde, dominee predikant en ander kerkampte. Lizelle de Bruin gesels met ds. Zander van der Westhuizen van die NG Gemeente Tygerpoort oor hulle betrokkenheid by 'n kliniek. Lizelle de Bruin gesels met Gustav Krös oor sy besoek aan Sirië. Lizelle de Bruin gesels met Anria van Heerden van Caring Daisies oor hulle uitreikaksies.
07
DEC
2019

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Eric Swanepoel van InContext International oor hulle besoek aan Indië. Lizelle de Bruin gesels met Lisa Truter van Straatwerk Kaapstad oor hulle It's Amazing-projekte. Lizelle de Bruin gesels met Eloise en Johan Pretorius van Incheba Projects oor hulle Baby Saver-projek. Lizelle de Bruin gesels met Margaret Olivier van die Ruiterwacht Senior Sentrum oor hulle gemeenskap.
30
NOV
2019

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andre Vermeulen van Neuro-Link oor die invloed van dankbaarheid op die brein. Lizelle de Bruin gesels met evangelis Edward Ackerman oor sy lewe as bendelid, en hoe hy tieners vandag hiermee help. Robyn van de Rheede gesels met Renate van der Westhuizen, die hoof van Apex Hoërskool, oor haar geloofspad. Lizelle de Bruin gesels met opvoedkundige sielkundige Quinton Adams oor die impak wat sy shackbou-projek op mense en gemeenskappe het.
23
NOV
2019

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom oor die Anglikaanse Kerk se groenberaad en oor herwinning en die mense se verantwoordelikheid teenoor die aarde. Lizelle de Bruin gesels met Farrell van der Westhuizen oor Highway Ministries in Worcester se biddag voor die vakansieverkeer begin toeneem. Lizelle de Bruin gesels met dr. Francois Sieberhagen van die Bybelgenootskap oor hulle motorfietsrit in die Filippyne. Lizelle de Bruin gesels met Bianca Louw van Badisa oor hulle blitsskare-projek vir die 16 Dae van Aktivisme teen geweld teen vroue en kinders.
16
NOV
2019

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met dr. Johan Carstens van die iOpus Instituut oor hoe ons onsself in die werkplek moet handhaaf. Lizelle de Bruin gesels met Ina Scholz, 'n inwoner van Van Wyksdorp, oor die NG Kerk se 115e bestaansjaar, en met Andre Britz, 'n boer en diaken, oor die kerk se geskiedenis. Lizelle de Bruin gesels met ds. Kobus van der Westhuyzen, skrywer van die Hart-tot-hart-rubriek in die Landbouweekblad, oor sy geloofservarings.
09
NOV
2019

Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met dr. Stephan en Carina van der Watt oor hulle werk in Japan. Lizelle de Bruin gesels met Charme Kriel oor haar vroeggebore baba. Lizelle de Bruin gesels met skoolhoof Chrisna du Preez oor haar werk by Life Christian Academy. Lizelle de Bruin gesels met dr. Jannie le Roux oor vrees.

286 episodes

« Back 1—12 More »