Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
01

Die kuns en kultuur van kulkuns

Met Wayne Abrahamse (President: CMC), Alexander May en Jacques le Sueur. Waar kom kulkuns vandaan? Is dit blote oëverblindery? Kom luister wat kenners op die gebied te sê het. Interessante historiese hase word hier uit hoede getrek, soos stories oor hoe die Geallieerdes tydens dieTweede Wêreldoorlogs kulkuns gebruik het!
02

Aan tafel by Kleine Marie

Moontlik gemaak deur die Vlaamse verteenwoordiger in Suid-Afrika, die Nederlandse Taalunie, Fonds Neerlandistiek en Van Ewijck-stigting Met Abraham H. De Vries, Diana Ferrus, Zandra Bezuidenhout, Bart Moeyaert uit Vlaandere en Naomi Perquin uit Nederland. Gaskunstenaar: Wannes Cappelle uit Vlaandere. Aanbieder: Dorothea van Zyl ’n Towerboeket van skrywers en kunstenaars uit Suid-Afrika en die Nederlande! Hierdie magiese belewenis, met uitmuntende skrywers en kunstenaars, sluit ’n heerlike dinee in by die pragtige Kleine Marie. ’n Wonderbaarlike aand in die geselskap van studente van ses universiteite, dosente en hooggeplaastes uit Nederland en Vlaandere. Hierdie opname is goedgunstelik deur 'n derde party verskaf.

2 episodes