US Woordfees Stories agter stories 2014

Stories agter stories 2014

Tweegesprekke met skrywers.
Afrikaans South Africa Arts · TV & Film
19 Episodes

Aletté - Johanni Winckler – Môre is Maandag

Aangebied deur CUM. Elize Parker gesels met Aletté - Johanni Winckler – ʼn gewilde blogger, voorkomskonsultant en stilis. Pragtig, stylvol en dinamies , ’n towerbestaan. Maar net soos ander vroue het sy ook issues met gewig, voorkoms en balans in ʼn besige lewe. In haar boek gee s y nie…
10 Mar 2014 4AM 28 min

Amore Bekker – Tjailaresepte 2

Aangebied deur RSG en Naledi. Die geliefde RSG-aanbieder Amore Bekker deel staaltjies en kosmaakgeheime in haar tweede kosboek Tjailaresepte. Sy lig die sluier oor die hart-en- kopreis wat sy daagliks saam met RSG-luisteraars onderneem tot in die volk se kombuise. Kom ontdek die mens agter die stem–ewe tuis op die…
15 Mar 2014 5AM 47 min

Neels Jackson – Op soek na Jesus

Aangebied deur CUM: Wanneer ʼn ondersoekende joernalis gerugte hoor van ʼn man wat wonderwerke doen, wil hy hom ondersoek en ontmasker, maar hý word verras en verander. Die bekende en bekroonde senior joernalis van Beeld , Neels Jackson, beskryf die wonderbaarlike verhaal van Jesus soos nooit tevore. Hy vertel vir…
10 Mar 2014 6AM 40 min

Dominique Botha – Valsrivier , ’n elegie van die lewe

Aangebied deur Umuzi: Petra Müller vra Dominique Botha uit oor haar roerende debuutroman, gebaseer op ware gebeure –’n elegie vir die lewe van haarkleintyd en haar verlore broer. (Let asseblief dat slegs die eerste 13 minute van hierdie produksie ongelukkig opgeneem kon word.)
10 Mar 2014 9AM 13 min

Yolanda Barnard – Het jy gehoor? Sondag se stories agter die stories

Aangebied deur Naledi: Sondag se Yolanda Barnard word deur Koos Kombuis onder hande geneem oor haar dikwels omstrede loopbaan by dié poniekoerant wat verlede jaar sy deure gesluit het. Kom hoor wat is die skinderstorie agter die storie in dié vermaaklike 50 minute.
15 Mar 2014 6AM 49 min

Karina Magdalena Szczurek – Invisible Others

Presented by Protea Boekhuis: Writer, critic and editor Karina Magdalena Szczurek discusses her first novel Invisible Others (Protea, 2014) with novelist and painter Ingrid Winterbach. The novel, set in Paris, tells the story of a South African writer running away from the aftermath of a scandal and a Polish academic…
13 Mar 2014 8AM 42 min