Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
15
FEB
2013

Episode 15

Ryno en Yolande se kortstondige verhouding het verreikende gevolge. En Ryno voel soos ‘n hond.
15
FEB
2013

Episode 80

Die moordenaar word ontmasker en al die geheime, wat die hotel al soveel dekades teister, word openbaar gemaak.
15
FEB
2013

Episode 79

Die geheime word die een na die ander ontrafel en in hierdie episode word ‘n paar skokkende onthullings gemaak. Sonja herwin ook haar geheue.
15
FEB
2013

Episode 78

Berta troos Sonja oor die verhouding tussen Ryno en Adéle. Sonja bedank dadelik en Adéle waarsku almal dat daar die volgende aand ‘n belangrike aankondiging gaan wees.
15
FEB
2013

Episode 77

Conrad ondervra Ryno weer oor die twee meisies se dood, veral noudat hulle Haneke du Preez se lyk ontdek het. Die twee raak al hoe meer antagonisties teenoor mekaar.
15
FEB
2013

Episode 76

Sonja verstar as sy besef Adéle en Ryno het die nag bymekaar deurgebring nadat Adéle die verlowing met Armand verbreek het. Sy konfronteer Ryno hieroor.
15
FEB
2013

Episode 75

Berta word deur die vreemde Rooikappie-figuur geterroriseer en besluit om hom of haar te vang. Ryno kry nuwe verblyf.
15
FEB
2013

Episode 74

Die ontdekking van Yolande du Preez se lyk versprei soos ‘n veldbrand deur Hazyview. Hotelgaste kanselleer op strepe.
15
FEB
2013

Episode 73

Conrad ondervra die mense van Hotel Njala oor die lyk wat daar ontdek is. Dit is veral Adéle, Maggie, Diana en Ryno wat ernstig deurloop.
15
FEB
2013

Episode 72

Armand daag op Wolwedans op om sy laaste goed te kom haal en loop in Ryno vas wat met hom simpatiseer. Dan maak die polisie ‘n grusame ontdekking.
15
FEB
2013

Episode 71

Die verbreking van die verlowing het ernstige gevolge vir Pendula en Hotel Njala. Adéle ontbied Ryno na haar kantoor hieroor.
15
FEB
2013

Episode 70

Berta kry ‘n spa-behandeling by Hotel Njala as ‘n geskenk van Ryno. Conrad is ontsteld daaroor en konfronteer Berta.

80 episodes

« Back 1—12 More »