US Woordfees Woord-ure en Stories agter stories 2012

Woord-ure en Stories agter stories 2012

Gesprekke oor 'n reeks interessante onderwerpe, gebeure, persone, belangstellings en temas.
Afrikaans South Africa Society & Culture · TV & Film · Arts
2 Episodes

Die Joy Aken-dossier

Aangebied deur Protea Boekhuis. Chris Marnewick wys waarheid is erger as fiksie. Die Joy Aken-dossier vertel die verhaal van Clarence Gordon van Buuren wat in 1957 skuldig bevind en tereggestel is na die moord op Joy Aken. Hy het tot op die einde skuld ontken. Daar was 'n seksuele verhouding…
16 Mar 2012 4AM 47 min

Soom

Aangebied deur Griffel Media. Soom is die langverwagte debuutbundel uit die pen van prof. Hennie van Coller, hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die Vrystaat-Universiteit. Kom luister na wat hy vertel oor ’n vervloë era uit die Lae Lande en Suid-Afrika wat in hierdie bundel…
16 Mar 2012 5AM 45 min