US Woordfees NB-fees 2012

NB-fees 2012

Kom luister na bekende skrywers wat gesels oor hulle boeke en ander werke wat deur NB Uitgewers vrygestel word.
Afrikaans South Africa TV & Film · Religion & Spirituality · Arts
3 Episodes

Die formidabele Bakkes-broers

Die avonturier-skrywers en wêreldreisigers Christiaan en Johan Bakkes stel hul jongste boeke bekend. Christiaan se nuutste in die Stoffel-reeks, Stoffel op safari, omvat weer ’n veelheid fasette van sy lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland. Oepse daisy van Johan is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver én…
15 Mar 2012 54 min

Derick, Fanie, Francois en Maya!

Johan Anker tree in gesprek met jeugskrywers van Human & Rousseau en Tafelberg oor hul jongste boeke: Derick van der Walt, Fanie Viljoen, François Bloemhof en Maya Fowler. Nuwe tendense in die Afrikaanse jeuglektuur, en die verskille en ooreenkomste tussen die skryf van jeug - en volwasse fiksie, word bespreek.
8 Mar 2012 43 min

SA se eerste erfridder

Albert Grundlingh gesels met die skrywer Ebbe Dommisse en Sir David Graaff, die kleinseun van Sir David Pieter de Villiers Graaff, oor dié invloedryke politikus wat ’n hoogs suksesvolle sakeman was, asook ’n entrepreneur wat as die pionier van koelbewaring in Suid - Afrika 'n fortuin uit bevrore vleis en…
9 Mar 2012 49 min