Tygerberg 104FM

104fm.org.za | Facebook profile | Twitter profile | Broadcast schedule Provider RSS
© TYGERBERG 104FM  TYGERBERG 104FM is ‘n platform en die geleentheid om hoop te BRING aan die hopelose en ‘n STEM te gee aan die verdrukte. TYGERBERG 104FM. Ons lééf Christus!

DRAAIPUNT

84 episodes | Afrikaans Podcast, ±12 min episode every 1 week, 3 days
Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Lorrein Katzke. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 16h45. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

STAPTOG DEUR DIE BYBEL

61 episodes |  Podcast, ±26 min episode every 1 week, 2 days
Staptog deur die Bybel is ‘n program waarin ‘toerleier’ Dr Soon Zevenster en Marius du Plooy, vanaf Genesis spreekwoordelik deur die Bybel stap. Dit is nie bedoel om teologiese diepte-ontledings te wees nie, maar eerder om oorsigtelike perspektief, begrip en waardering vir die Woord te skep. Die program word elke Sondagmiddag om 14.00 aangebied.