DEON EN KLUUN: ROCK-STERRE IN DIE SKRYWERSWÊRELD

--:--
Moontlik gemaak deur Human
& Rousseau en SASNEV.
Deon Meyer is onlangs vir die Icelandic
Noir-toekenning benoem en het al Duitse,
Franse en Amerikaanse pryse gewen. Sy
Vrou in die blou mantel (weer met Bennie!)
was ’n opdragwerk vir die Amsterdamse
Boekeweek. Nederlander Ray Kluun het
meer as 1 miljoen boeke verkoop met
sy debuut – in Engels, Love Life en in
Afrikaans, ’n Vrou gaan dokter toe. Altwee
trek skares. Altwee tree wêreldwyd op.
Kirby van der Merwe wil weet wat is die
voordele, maar ook slaggate van sukses.
10 Mar 2018 English South Africa Arts · TV & Film

Other recent episodes

WOMEN OF STEEL: THULI MADONSELA AND GLYNNIS BREYTENBACH

In conversation with: Marianne Thamm Presented by Pan MacMillan The well-known Daily Maverick-journalist and writer sits down with two women whose lives are characterised by sheer willpower to pursue the truth. With Thuli’s memoir in the pipeline and Glynnis’ Rule of Law on the shelf, they discuss their formative influences,…
6 Mar 2018 56 min

ELIZE BOTHA AS GESPREKSGENOOT: ’n BRIEWEBOEK

Aangebied deur Litera. Chris van der Merwe gesels met samesteller Heilna du Plooy en wyle prof. Elize Botha se dogter, Liesbeth, oor die briewe deur en aan dié geliefde literator en oud-kanselier van die US aan van die bekendste skrywers en letterkundiges van daardie tyd. Hy wil in besonder weet wat…
7 Mar 2018 1 hr 02 min

#JOERNALISTIEK 4.0: TUSSEN DEMOKRASIE EN DISASTER

Die US se Departement van Joernalistiek vier 40 jaar met ’n gedenkpublikasie, #Joernalistiek4.0, en bespreking oor die stand, die rol en die toekoms van joernalistiek in ons land wat alte veel ossilleer tussen demokrasie en ’n ramp.
8 Mar 2018 1 hr 12 min

JACQUES PAUW: THE PRESIDENT’S KEEPERS

In gesprek met: Pauli van Wyk Aangebied deur Tafelberg. ‘Dinamiet’, inligting wat ‘soos ‘n veldbrand’ deur die ANC sal trek, is hoe dié boek voor die tyd beskryf is. En dit was. Jacques, ’n bekroonde joernalis wat die apartheidmoordbendes aan die kaak gestel het, rig hierin sy soeklig op die…
9 Mar 2018 42 min

MARK BEHR: NUSAS-LlEIER OF SPIOEN?

Met: Pearlie Joubert en Gerrit Olivier. Met Die reuk van appels in 1993 inspireer Mark Behr ‘n generasie rebelle. Drie jaar later erken dié 30-jarige hy het as ’n student vir die Suid-Afrikaanse Polisie gespioeneer – dit, terwyl hy voorsitter van die Stellenbosse Nusas-tak was. Pearlie, ’n bekende joernalis, het…
12 Mar 2018 1 hr 01 min