Jacaranda FM News, 21 Apr Leerders dood in gru ongeluk. Nuus om 4

ER24 se Russel Meiring vertel van 'n gru ongeluk op die R25 buite Bronkhorstspruit en 'n omstrede Nigeriese pastoor het sy eerste verskyning in die Port Elisabeth Landdroshof gemaak.
Loading player...