Voëlkykers skud vere reg vir Birdlife South Africa se Flock at Sea
--:--
Groot opgewondenheid heers in die wêreld van voëlkykers. Twee duisend passasiers se tasse staan gereed vir Birdlife South Africa se Flock at Sea. Die MSC Sinfonia vertrek Maandagmiddag uit Kaapstad-hawe in 'n suid-oostelike rigting. Karien Jordaan is een van die gelukkiges wat dié vyfdag-ekspedisie gaan meemaak.