Middag op RSG 1 — Ettienne Ludick and Sue Pyler, 21 Mar Middag op RSG 1

Middag op RSG 1RSG
Wat is menseregte? Ettienne Ludick en Sue Pyler vra die regte vrae by die regte mense. Hulle gesels met Anton van Dalsen van die Helen Suzman-stiging en advokaat Lucretia Seafield oor jou regte en wat jy moet doen indien jy voel dat jou regte geskend word.
Loading player...