NAOMI MEYER: WEB
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Die LitNet-joernalis gesels met Francois Smith oor haar fiksiedebuut, ’n naelskou- riller wat afspeel teen ’n brandende Stellenbosch, met opstandige studente en ’n jong ma wat droom van wegloop. Wanneer haar dogtertjie wegraak, verander dié prentjie egter drasties.