Gesondheid, 11 Jan

GesondheidRSG  |  Afrikaans
Ons het in 2016 baie nuwe dinge oor gesondheidsake geleer – hoe werk Parkinson se siekte, hoogtesiekte, skielike hartstilstand en nog meer. Ons het geleer oor operasies om 'n lekkende blaas te herstel, halwe knievervangings, bunion-operasies en oor kanker en TB in kinders, om maar enkeles te noem. Marí Hudson praat oor die grootste gesondheidsnuus van 2016.
Loading player...