Skrywers en Boeke, 11 Jan

Skrywers en BoekeRSG  |  Afrikaans
Leonie van Rensburg van Graffiti Boeke vertel meer oor die topverkoper Afrikaanse boeke van 2016. Gielie Hoffman gesels oor die vyf beste boeke wat hy in 2016 gelees het. In sy insetsel oor die internasionale letterkunde, bring Johan Myburg hulde aan die kunsskrywer John Berger wat op 2 Januarie oorlede is. Hy gesels ook oor die Costapryse, en vertel meer oor Jacqui L'Ange, die Suid-Afrikaner wat vir die Etisalat-prys benoem is.
Loading player...