Middag op RSG 1 — Ettienne Ludick and Sue Pyler, 11 Jan Middag op RSG 1

Middag op RSG 1RSG
Antoniem wonder oor al die preutse mense wat so stene werp ná die Plett Rage. Het hulle gedrag as tieners hulle ouers se goedkeuring weggedra, of wat sou ons sien as al hulle maatjies selfoonvideos kon maak?
Loading player...