Middag op RSG 2 — Etienne Ludick and Sue Pyler, 11 Jan Middag op RSG 2

Middag op RSG 2RSG
Jy het waarskynlik al gehoor van mense wat sterre koop as geskenke vir hulle geliefdes… Jip, sterre soos in die hemelruim! Martin Headger het meer hieroor gaan uitvind by Constant Volschenk van die Wits Planetarium in Johannesburg.
Loading player...