Middagvervolgverhaal | DIE VERDWYING VAN MINA AFRIKA deur Zuretha Roos, 2 Jan Middagvervolgverhaal

Tietser se dood is vir die hele Vallei 'n skok. Ná die begrafnis bring Mina die nag in die wingerdhuisie deur. Tietser se teenwoordigheid is vir haar só sterk, dat Mina met haar in gesprek tree. Sara en Mietjie kom Mina help om Tietser se huisie op te ruim, en Mina maak toevallig 'n groot ontdekking.
Loading player...