Hoe deursigtig moet salarisse wees? Segment 02
--:--
Ryk van Niekerk gesels met kundiges oor 'n nuwe neiging onder maatskappye om alle salarisse bekend te maak: Prof. Jannie Rossouw van Wits, Mike Schüssler – hoof ekonoom, Economists.co.za.