Met bier en bloed en dans en trom

--:--
frikaanse kunstefeeste en Van Wyk Louw se kultuurkritiek:
In die gees van N.P. van Wyk Louw se ‘oop gesprek’ tree Tertius Kapp (2015 se Hertzogpryswenner vir drama) op as fasiliteerder vir ’n dialoog tussen twee omvattende stelle idees. Aan die een kant is Van Wyk Louw se kultuurkritiek, sedert die 1930s ʼn roer en weerspieëling van Afrikanerdenke. Aan die ander kant is die kunstefeeste as ’n ontluikende, grootliks ongeformuleerde kultuurverskynsel wat oor die afgelope twintig jaar die grootste platform vir Afrikaanse kultuur geword het. Hierdie lesing is oorspronklik aangebied as ’n voordrag by die Universiteit van Johannesburg by geleentheid van die jaarlikse NP van Wyk Louw-gedenklesing op 10 September 2015.
12 Mar 2016 English South Africa Technology · News

Other recent episodes

Phillip Retief – Van Loveren

In 1939 maak Hennie Retief Sr sy eerste wyn (’n muscadel) op die Van Loveren-familieplaas in die Robertsonvallei. Saam met sy seuns, Nico en Wynand, bottel hulle die eerste wyne onder die Van Loveren-etiket in 1980. Uiteindelik sluit vier kleinseuns ook aan by die boerdery, vandag bekend as die vier…
7 Mar 2016 55 min

Etiese mediese navorsing in Afrika: Is dit moontlik?

Moontlik gemaak deur Edwin Hertzog en Mediclinic Met: Mariana Kruger, Hoof aan die US Pediatrie en Kindergesondheid, Lyn Horn,
US Navorsingsetiekdeskundige en Navorsingsintegriteitbeampte, met Anton van Niekerk, direkteur: US Sentrum vir Toegepaste Etiek, as die gespreksleier.
Die Afrika-kontinent dra baie swaar aan siektes en epidemies. Heelwat mediese navorsing, veral deur oorsese agente,…
9 Mar 2016 58 min

Bly of gly? Oor emigrasie na binne of na ver

Wat het geword van ’n gelowige se “roeping” en dat God jou op ’n plek en tyd geplaas het om daar ’n verskil te maak? As ’n gelowige die tentpenne optrek en groener weivelde in ander lande gaan soek, of na binne emigreer en apaties staan teenoor gebeure in Suid-Afrika,…
9 Mar 2016 57 min