RSG Nuus & Aktualiteit, 2 Dec COP 21 SEKURITEIT

Die COP21 klimaatsberaad is sonder voorval in Frankryk aan die gang. Met meer as veertig duisend afgevaardigdes teenwoordig, en in die lig van die onlangse terreuraanvalle in Parys, is die vraag gevra of die beraad nie uitgestel of eerder na 'n ander land geskuif moes word nie. Vincent Mofokeng berig.
Loading player...