Andreas Kleynhans deel sy voortgaande reis met kanker
--:--
Andreas deel met Bertha hoe hy positief bly tydens hierdie uitdagende omstandighede. Ten midde van die storm, hou hy sy oë op Jesus.