Hoe verklaar jy dit?

RSG  |  Afrikaans Podcast, ±26 min episodes every 1 week
Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap
 South Africa · South African Standard TimeScience
 

27 Jan 2013

Wat is die verskil tussen ‘n swemmersoor en ‘n branderryersoor? Hoe groot is die verskil in afstand tussen ‘n kloksgewyse rit en ‘n anti-kloksgewyse rit om die kus van Australië? En hoekom vind ‘n mens op verskillende plekke in die wêreld, konsentrasies van verskillende elemente, soos goud in Suid-Afrka, yster in Australië en koper in Chili?