US Woordfees Spesiale Projekte 2016

Spesiale Projekte 2016

Opnames van die spesiale projek gesprekke uit die ATKV Boektent en HB Thom-foyer.
Once-off English South Africa Arts · TV & Film
7 Episodes

Johan Degenaar

’n Huldeblyk aan een van Stellenbosch se grootste denkers.
9 Mar 2016 1 hour

Fiela se Kind

TEATERGESPREKKE Gesprek 3: Fiela se kind
9 Mar 2016 33 min

Spreek die woord / Break the Spell

Die publikasie word gedeeltelik deur die Distell-stigting geborg en is saamgestel deur Louis Jansen van Vuuren, wat met die kunstenaars tydens hierdie sessie in gesprek tree ’n Bloemlesing van fabelagtige kortverhale en eietydse sprokies deur bekende en jong skrywers, joernaliste en digters. Die bundel word ryklik versier deur afbeeldings van…
8 Mar 2016 35 min