OORDENKINGS

Tygerberg 104FM  |  Afrikaans  |  Podcast, ±3 min episodes every 3 days
Elke dag word daar verskeie kort oordenkings op Tygerberg 104fm uitgesaai. Hier kan jy kies en keur tussen drie tot vyf minute episodes wat pitkos vir jou siel bied.